|
|
|
|
Dedicated to the Preservation of History |
|
Burgers Ward II Piet Retief District
|
Broederstroom--Woning van Leonardus Johannes Labuschagne Broederstroom se opstal vanaf die grootpad gesien. Die skuure aan regterkant. Die huis was oorspronklik wit geverf, met 'n silwer dak. Ten tye van die neem van die foto was die huis onder restaurasie nadat 'n swaar haelbui die kalk van die muure afgeslaan het. Broederstroom se sonkamer, heel regs, was 'n latere aanbouing.
'n Stoep waarop sekerlik dikwels gekuier was. Die naasliggende woning van TB Joubert en sy eggenote, die dogter van LJ Labuschagne, MK Labuschagne. Die uitsig vanaf Broederstroom se voorstoep. Die skooltjie naby Broederstroom waar LJ Labuschagne se kleunseuns, CS en LJ Labuschagne jnr. skoolgegaan het. |
|
Contact: mellivora@hotmail.com Data on this site is managed using Legacy genealogical software. Legacy 5.0 is a full-featured professional genealogy program that helps you track, organize, print, and share your family history. Includes source documentation, dozens of beautiful reports, expert merging capabilities, To Do list, pictures, videos, Web page creation, spell checking, Internet searching, relationship calculation, name tag printing and more. The program imports and exports standard GEDCOM files as well as directly reads PAF files.
|