Nota: Hierdie dokument is getranskribeer van 'n
fotokopie van die oorspronklike op 3 September 1998.
Transkripsie deur Herman Labuschagne, Posbus 711, Hoedspruit, 1380. 'n
Handgeskrewe nota is daarop aangebring wat as volg lui:"Fotostate Gemaak
1992-08-28
Burgers van Wyk
II distrik Piet Retief
op Kommando in
Tweede Vryheidsoorlog
1899-1902
Opgestel deur Wd Velkornet Rudolf Kuhn. "Berbice" en
August Reinstorf. "Wetterau". 1 Junie, 1941
Burgers van Wyk III Distrik Piet Retief
op Kommando op 12de Oktober 1899
No. Nasionaliteit Naam Woonplek Aanmerking
- DA Meyer H. Friedrich Zaaihoek Velkornet
- B Raath Louis Annysspruit Korporaal
- B Ries Hartman Rooi Kraal Korporaal
- DA Weber Heinrich Bodenstad Korporaal
- DA Engelbrecht Johannes Tafelberg Laar Kommandant
- DA Adler Ernst Potgietersrus
- DA Benecke Wilhelm Koppiealleen
- DA Benecke Heinrich Koppiealleen
- B Bezuidenhout Dolf Mahamba
- DA Böhmer Bernhard Anhalt
- DA Böhmer Friedrich Anhalt
- DA Böhmer Johannes Anhalt
- DA Böhmer August Anhalt
- DA Böhmer Wilhelm Anhalt
- DA Böhmer Karl Anhalt
- DA Engelbrect Karl Tafelberg
- DA Filter Jacob Tafelberg
- DA Filter Johannes Bone Esperance
- B Fourie Coenraad Annysspruit
- DA Fries Heinrich Zaaihoek
- DA Freyer Johannes Koppiealleen
- DA Freyer Heinrich Normandie
- DA Freyer Friedrich Normandie
- DA Flygare Gustav Goedertrouw
- [Wat het van die volgende vier inskrywings geword? -H.L.]
- B Hatting Dou Bakenkop
- B Herbst Coenraad Goudaar
- DA Hiestermann Georg Tafelkop
- DA Hiestermann Conrad Alma
- DA Hinze August Talago
- DA Hinze Heinrich Talago
- DA Hinze Christof Talago
- DA Hinze Frierich Talago
- DA Hohls Karl Umkonto
- DA Hohls Wilhelm Witkoppie
- B Jacobs Danie Zaaihoek
- DA Kastern Christof Normandie
- DA Klingenberg Wilhelm La Belle Esperance
- B Klopper Thomas Zwartwater
- B Klopper Johannes Zwartwater
- B Klopper Doris Bakenkop
- B Klopper Piet Bakenkop
- B Klopper Hendrik Bakenkop
- B Klopper Karl Uitgevallen
- B Labuschagne C.J.J. Bosmanskop
- B Labuschagne Berend Annysspruit
- B Labuschagne Hendrik Annysspruit
- B Labuschagne Louis Annysspruit
- B Landsberg Erich Morgenzon
- B Landsberg Henning [of Henog?] Morgenzon
- B Liversage Sane Rooi Kraal
- [Die volgende vyf name ontbreek - H.L.]
- DA Meyer Christian Tafelberg
- DA Meyer Friedrich jnr. Zaaihoek
- DA Meyer Theodor Zaaihoek
- DA Meyer Heinrich jnr. Meyershoop
- DA Meyer Karl Meyershoop
- DA Meyer Christof Umkonto
- DA Meyer Wilhelm Umkonto
- DA Meul[ke?] Wilhelm Bakenkop
- B Moolman Koos Speenkoppies
- B Moolman Piet Speenkoppies
- DA Niebuhr Karl Umkonto
- DA Niebuhr Wilhelm Umkonto
- DA Paul Friedrich jnr. Normandie
- B Potgieter Thomas Annysspruit
- B Potgieter Jan Annysspruit
- B Potgieter Piet Annysspruit
- B Potgieter Jacob Annysspruit
- B Potgieter Salomon Annysspruit
- B Prengle Jan Annysspruit
- DA Prigge Friedrich Goede Hoop
- DA Prigge Anton Goede Hoop
- DA Prigge Johannes Goede Hoop
- DA Rabe Otto Goede Trouw
- DA Rabe Ludwig Goede Trouw
- DA Rabe Gustav Goede Trouw
- DA Rabe Hermann Zwartwater
- DA Rolandt A. Commondale [?]
[Daar ontbreek moontlik minstens nog vyf name by hierdie lys- H.L.]
Op Kommando op Swaziland Grens
No. Nasionaliteit Naam Woonplek Aanmerking
- DA Meyer G. Heinrich Meyershoop Veldkornet
- DA Thomsen Peter Waldheim Korporaal
- DA Kohrs Heinrich Uitgevallen Laer Kommandant
- B Bezuidenhout David Wakkerstroom
- DA Benecke Hermann Koppiealleen
- DA Brase Wilhelm Rockey Home
- B De Beer Christoffel Lebombo Polis Swaziland Grens
- B De Beer Ernst [Evert?] Lebombo
- B Herbst Martinus Goudaar
- DA Klingenberg Heinrich La Belle Esperance
- DA Klingenberg Friedrich La Belle Esperance
- DA Klingenberg August La Belle Esperance
- B Klopper Jacobus Zwartwater
- B Moolman Hans Speenkoppies
- B Moolman Hendrik Speenkoppies
- B Naude J.S. Mahamba Belasting gaarder
- DA Paul Friedrich snr. Normandi
- DA Paul Georg Normandi
- DA Reinstorf Wilhelm Sulphurspring
- B Slabbert Hans Goudaar
- B Slabbert Japie Goudaar
- B Van Oordt H.F. Lebombo Wildtuinopsiener
- DA Von Ahlften Friedrich Zaaihoek
['n Verdere opskrif op byvoeging in groot letters aan die
onderpunt van die dokument is slegs gedeeltelik gekopieêr en dus onleesbaar.
Dit wil voorkom of dit kan luit: "In Dienst - Wyk I"... gevolg deur
onleesbare letters, en dan moontlik weer: "te Piet Retief" - H.L]
No. Nasionaliteit Naam Woonplek Aanmerking
- DA Paul Gerhard Normandie
- DA Posselt Eddy Piet Retief
- B Potgieter Jan Annysspruit
- B Potgieter Piet Annysspruit
- B Potgieter Jacob Annysspruit
- DA Prigge Johannes Goede Hoop gewond 20.10.99
- DA Prigge Ulrich Goede Hoop
- DA Röhrs Heinrich Gutersloh
- DA Rabe Ludwig Goede Trouw
- DA Rabe Gustav Goede Trouw
- DA Reinstorf August Wetterau
- B Vermeulen Andries Bloemendal
- DA Von Ahlften Friedrich Zaaihoek
- DA Wiehmann Heinrich Bergen
- DA Wolfstien Louis Piet Retief
- Britte Ellis Owen Natal [Hand-ingeskrewe kommentaar lui: "*
Engels"]
Nota: Wyk I se naamlys ontbreek. Volgens Heinrich Wichmann,
wat 'n lid van Wyk II was, alhoewel sy naam in die lys ontbreek, was die Piet
Retief distrik in twee wyke gedeel. Noord van die Assegaairivier was Wyk I, en
suid van die rivier was Wyk II.
By die aanvang van die oorlog was Friedrich Meyer van die
plaas Zaaihoek veldkornet van Wyk II, bestaande uit 149 manskappe. Friedrich
Meyer is op 8 Maart 1901 saam met sy vriend en buurman, Fritz Martin, gevange
geneem toe hulle die woning by Zaaihoek besoek en verras is deur 'n Engelse
afdeling. Hulle is na Ceylon gestuur as krygsgevangenis, terwyl Meyer se plek as
veldkornet op 5 Julie 1901 gevul was deur Theodor Meyer.
Wyk I was tydens die uitbraak van die oorlog onder die
bevel van Kommandant Karel Engelbrecht. Dit het bestaan uit 269 manskappe.
Volgens Wichmann het 55 burgers uit Wyk I en 40 uit Wyk II hul wapens in Utrecht
neergelê aan die einde van die oorlog, uit 'n aanvangstotaal van 418. Sien
"Kriegserinnerungen Aus Dem Burenkrieg 1900-1902, HF Wichmann. |