Free Web Hosting by Netfirms
Web Hosting by Netfirms | Free Domain Names by Netfirms


The Labuschagne Family
http://labuschagne.netfirms.com

Dedicated to the Preservation of History
Verbind tot die Bewaring van Geskiedenis

Home

Links

Origin

Coat of Arms

Object & Purpose

Nobility

Contact

Concentration Camps

Family Register

Eastern Cape Report 2002

Eastern Cape report 2003

Eastern Cape Report 2004

Humour

Medaljerol

Holkrans Murders

Piet Retief Bittereinder List

Burgers Ward II Piet Retief District

Bloukrans Murders List

Labuschagne References

Loose Threads

Graves

Boer War

Wakkerstroom

Research & Background

How to get started

About the author

Vegkop

Slagtersnek & Van Aardspos

Labuschagne hunters

Wakkerstroom se Labuschagnes

Wakkerstroom Huwelike

Labuschagne photographs

 

Slagtersnek en Van Aardspos

Van Aardspos lê in 'n boog van die Groot Visrivier. Die foto kyk uit oor die moderne voortlewing van die oorspronklike opstal wat in die groen landerye regs van die teerpad lê. Die Slagtersnek galg het gestaan waar die fotograaf hom bevind, dus was daar 'n goeie uitsig oor Van Aardspos. Na die teregstelling is die balk waaraan die rebelle opgehand is, in die woonhuis op Van Aardspos ingebou. Die balk is in 1896 weer uitgehaal om Jameson en sy rebelle mee op te hang na die Jameson inval in die Transvaal. Dit is egter om vredeshalwe nooit gedoen nie. 

Die Slagtersnek balk het vir baie jare van die toneel af verdwyn totdat dit in olangse jare weer in 'n museumkelder in Kaapstad opgespoor is. Vandag word daar onderhandel om die balk terug te bring na 'n plaaslike museum vir ten toonstelling.

Oorspronklike plek Slagtersnek is etlike kilometers verder noord van die plek van teregstelling, wat ietwat verkeerdelik Slagtersnek genoem is. 'n Grondpad loop oor die nek tussen die twee berge in die nabye voorgrond, en kan net-net op die foto uitgemaak word. Hier is die Slagtersnek rebelle deur die gereg aangekeer en tot oorgawe gedwing.

'n Nadere foto van die pad oor Slagtersnek waar die rebelle gevang is. Die naam Slagtersnek is ontleen aan die feit dat die Britse handelaars van Grahamstad hier bymekaargekom het om die pioniersboere se slagdiere te kom koop.

Die monument van Slagtersnek soos dit vandag daar uitsien.

 

 

Contact: mellivora@hotmail.com 
Copyright 2004, H Labuschagne. All rights reserved. No part of this material may be used for commercial gain. 

Data on this site is managed using Legacy genealogical software.  

Legacy 5.0 is a full-featured professional genealogy program that helps you track, organize, print, and share your family history. Includes source documentation, dozens of beautiful reports, expert merging capabilities, To Do list, pictures, videos, Web page creation, spell checking, Internet searching, relationship calculation, name tag printing and more. The program imports and exports standard GEDCOM files as well as directly reads PAF files. 

Hit Counter