Free Web Hosting by Netfirms
Web Hosting by Netfirms | Free Domain Names by Netfirms


The Labuschagne Family
http://labuschagne.netfirms.com

Dedicated to the Preservation of History
Verbind tot die Bewaring van Geskiedenis

Home

Links

Origin

Coat of Arms

Object & Purpose

Nobility

Contact

Concentration Camps

Family Register

Eastern Cape Report 2002

Eastern Cape report 2003

Eastern Cape Report 2004

Humour

Medaljerol

Holkrans Murders

Piet Retief Bittereinder List

Burgers Ward II Piet Retief District

Bloukrans Murders List

Labuschagne References

Loose Threads

Graves

Boer War

Wakkerstroom

Research & Background

How to get started

About the author

Vegkop

Slagtersnek & Van Aardspos

Labuschagne hunters

Wakkerstroom se Labuschagnes

Wakkerstroom Huwelike

Labuschagne photographs

 

Grafte Tussen Cookhouse & Cradock

Hier is 'n transkripsie van 'n klompie grafte op 'n plaas tussen Cookhouse en Cradock. Ek is nie seker wat die plaas se naam is nie, maar ek beoog op dit te probeer vasstel wanneer ek 'n tydjie het. Ek weet net die grafte is op die plaas van die voorsitter van die besproeiingsraad van die Visrivier, enkele kilometer op in 'n kloof op in die berge vanaf die ou Pieterse plaas, Van der Lindeskraal. Ek glo die plek moet op 'n 1:50,000 kaart sigbaar wees.

Ek het net nie 'n kaart vir die streek nie. Ek het die grafte in Oktober 2004 gefotografeer. 'n Hele klomp van die grafte het nie meer grafstene op nie. Die grafte is baie oud, en ek raai dat party miskien selfs vanuit die Groot Trek era moet dateer. Ek wil ook nog die eienaar skakel en vra of hy dalk weet of iemand ooit 'n geskrewe begraafplaasrekord gehou het. Daar is maar altyd 'n hoop dat van my Labuschagnes, Pieterses, of die Ven der Merwe wat ek en Janet Melville soek, moontlik onder die ongemerkte grafte mag tel. Dis maar 'n vae hoop, maar nou ja...

As iemand enige genealogiese identifikasies van hierdie grafte kan maak, glo ek graag daarvan wil hoor. As iemand 'n foto van enige bepaalde grafte wil he, stuur ek met graagte 'n kopie.

Neem asseblief kennis dat die stene soms van besonderse blink graniet gemaak is, en dat aangesien die grafte onder bome le, dit buitengewoon moeilik was om die inskripsies te lees. Ek moes maar baie rondspeel in Photoshop om sommige syfers uit te maak. Ek dink die transkripsie is relatief akkuraat, maar moenie verbaas wees as ek dalk hier en daar 'n syfer verkeerd geinterpreteer het nie.

H Labuschagne, Jhb
mellivoa@hotmail.com 

Graflys

Die Begraafplaas

DSC00127.JPG (50987 bytes)

Ter nagedagtenis aan onse dogter en suster, Catharina P Du Preez
Geb 20-5-1938
Oorl 24-7-1958
God is liefde

DSC00128.JPG (82866 bytes)

Ter nagedagtenis aan ons ouers
Cornelius JM Du Preez
Geb 15-1-1876
Oorl 7-4-1953

In dieselfde graf:
Catharina PCC Du Preez
(Geb Hariman) 9-6-1880
Oorl 20-5-1958

DSC00129.JPG (80760 bytes)

Pieterse
In liefdevolle herinnering aan ons ouers
Coenraad Frederick
Geb 25-4-1895
Oorl 8-10-1968

In dieselfde graf:
Anna Catharina geb De Klerk
11-4-1894
Oorl 20-3-1972
Rus sag

DSC00130.JPG (96517 bytes)

Ter nagedagtenis aan dierbare eggenoot en vader
Hendrik Johannes Botha
Geb 30-3-1886
Oorl 4-2-1947

In dieselfde graf:
En seun
Johannes Petrus Botha
Geb 25-6-1926
Oorl 20-7-1928

DSC00131.JPG (51235 bytes)

Wilhelmina Cornelia Le Roux
Geb 28 Maart 1941
Oorl 7 Des 1942
Veilig in Jesus Hoede

DSC00132.JPG (61877 bytes)

Ter nagedagtenis aan ons moeder en ouma
Johanna JAP Hoon
Geb 13-11-1881
Oorl 14-8-1965
Rus in vrede

DSC00133.JPG (86044 bytes)

Ter nagedagtenis aan ons geliefde moeder en eggenote
Maria Catharina Booysen geb van Aardt
Geb 19-1-1890
Oorl 10-1-1942
Na 'n gelukkige egverbintenis van 30 jaar 1 maand 28 dae.
Sy wil geskiede.

DSC00134.JPG (55317 bytes)

Ter nagedachtenis aan Pieter Andries Oosthuizen Geb April 1915.
[Die dag-tal is op die foto deur 'n blaar bedek... -HL]

DSC00135.JPG (102960 bytes)

Hier rus H (B?) J Vosloo
Geb 8-3-64
Oorl 14-6-43
Tot siens

DSC00136.JPG (106140 bytes)

Ter herinnering aan JA Vosloo
Geb 18-8-52
Oorl 15-5-37
Rus sag.

DSC00137.JPG (91601 bytes)

Pieterse
Pappie Johannes Theodrous
Geb 28-1-1881
Oorl 30-6-1946
Mammie Johanna Maria
Geb Vosloo
6-11-1885
Oorl 16-8-1947
Rus in vrede

DSC00138.JPG (56954 bytes)

In liefdevolle herinnering aan my egenoot en ons vader
Herculas (sic) Helgard Du Preez
Geb 28-5-1898
Oorl 22-11-1963
Ons eer sy nagedagtenis.

DSC00139.JPG (38993 bytes)

Ter nagedagtenis aan ons vader en oupa
JFT Greyling (Offie)
Geb 12-2-1906
Oorl 30-6-1979

DSC00140.JPG (37188 bytes)

Ter nagedagtenis aan ons eggenote en moeder
Louise Greyling
(Geb Mare)
22-3-11-10-1-72

DSC00141.JPG (48045 bytes)

Mare
Ter nagedagtenis aan ons ouers Mattheus Hendrikus Wessels
Geb 18 Julie 1884
Oorl 11 Julie 1952

En
Catharina Maria Nel
Geb 5 April 1884
Oorl 9 Maart 1958
Kom tree ons dan bemoedigd voort.

DSC00142.JPG (85141 bytes)

Mare
[ ] Johannes 17-9-19[3?]2 – 28-7-1986 [ moontlik 1988]. Daar is geen inskripsie op die eggenote se kant van die graf nie. 

DSC00143.JPG (44943 bytes)

In dierbare herinnering aan Moeder
Johanna Dorothea Vosloo
Geb 2-8-1865
Oorl 6-10-1853
R.I.V

DSC00144.JPG (47835 bytes)

Vader Jan Johannes Vosloo
Geb 2-5-1880
Oorl 25-7-1917
R.I.V

DSC00145.JPG (54693 bytes)

Ter nagedachtenis aan myn beminde echtcenoot Johannes Arnoldus Vosloo
Ontslapen in dei (sic) ouderdom van 67 jaar na een gelukkig echtverbintenis
van 45 jare.
Ja Heere.

DSC00146.JPG (32913 bytes)

Hier rust ons moeder
JMBJ Vosloo
Geboren De Klerk
Overleden 29 Augustus 1916
In den oduerdom van 89 jaren 2 maanden en 20 dagen.
De Heer was Moeder altijd nabij.

DSC00147.JPG (58632 bytes)

Leiklip steen in helfte gebreek. Een helfte ontbreek. Skrif baie moeilik leesbaar:
JMVLJD
GB 21 JR
Dod 26 L [D?]R
1858 (of 1868)

DSC00148.JPG (54538 bytes)

Getruida Catharina Webb
(Geb Vosloo)
27 April 1851 - 16 Mei 1925
Spreuken 31 v.10-31
Soetste herinnerings, beste moeder.

DSC00149.JPG (56707 bytes)

Naasliggende steen:
Eerw. Richard Henry Lindo Webb
Geb 13 Okt 1848
Gest 26 Mei 1920
Thy will be done.

DSC00150.JPG (37324 bytes)

Gedenk teeken van de Boschberg tak A. Bont aan 
Willem Gabriel Jordaan W
Als waardeering voor zyn 5 [4?] jarigen dienst als voorsetter. Overleeden op
24 Sept 1894 in den ouderdom van 43 jaren 11 maanden 19 dagen.
De Heere bewaard de eenvoudigen. Ik was uitgeteerd doch Hy heft my verlost.
Ps. 116:6.

 

Contact: mellivora@hotmail.com 
Copyright 2004, H Labuschagne. All rights reserved. No part of this material may be used for commercial gain. 

Data on this site is managed using Legacy genealogical software.  

Legacy 5.0 is a full-featured professional genealogy program that helps you track, organize, print, and share your family history. Includes source documentation, dozens of beautiful reports, expert merging capabilities, To Do list, pictures, videos, Web page creation, spell checking, Internet searching, relationship calculation, name tag printing and more. The program imports and exports standard GEDCOM files as well as directly reads PAF files. 

Hit Counter